082 900 4797

Vakansie verhurings  Huisbestuur  & vakansie aktiwiteite

Gelee op die Tuin Roete van die skilderagtige Oos Kaap .

Jeffreys Baai is bekend as die tuiste van die perfekte golwe en eindelose somers.

DIE DORP VAN DROME is bekend vir sy wereldklas branderplankry, walvisse, dolfyne en skulpies.  

Die area is naby die asemrowende fauna & flora, wereldklas wild en natuur reservate.

Klimaat:

Die Somers is warm tot baie warm met gematigde humiditeit vlakke.

Winters is matig en aangenaam.


Verblyf & verhurings

“The Deck” is ‘n grondvloer eenheid. Dit is ‘n snoesige selfsorg woonstel met ‘n asemrowende see uitsig. 

Dit het ‘n pragitge private dek wat uitloop in die eetkamer, ten volle toegeruste kombuis met 2 kamers en 1 badkamer. Dit is slegs 5 minute se stap van die wereld bekende strande, winkels en restaurante. Ons het ‘n verskeidenheid luukse en begrotingsakkomodasie beskikbaar.

Vakansie avonture en aktiwiteite Vakansie Huis Bestuur

a) Huis en Motor instandhouding

b) Skoonmaak en voorbereiding van Huise, Inkopies

c) Verhuring van u vakansiehuis

d) Lughawe oordrag en toere

E) Vervoer vanaf en na lughawe

Toere na Addo Olifant Park, Tsitsikamma Nationale Park, Rekspring (Bungy Jumping)

Kommentaar

Web design by Segulah Marketing and Advertising

Toere word gereel na enige bestemming insluitend Addo Olifant Park, Tsitsikamma Nationale Park, rekspring (Bungy Jumping) ens.

BUNGY BOUNCERS, VERJAARSDAG BUNGY, MEGANIESE BUL, SPRINKASTELE, REUSE OPBLAAS TOERUSTING EN VELE MEER!

Home