admin@beachgypsy.co.za 082 900 4797

Welkom by Beach Gypsy!

Ons het ‘n verskeidenheid van verblyfsopsies beskikbaar om te huur.  Vul asb die ‘VERSOEK VORM VIR BESPREKINGS’ in en ons sal al die opsies deurstuur na u.


Jeffreys Baai is die tuiste van die beste ‘right hand point breaks’ in die wereld!  Internasionale branderplank ryers kom almal hierheen om die legendariese golwe te ry. Die paradys is propvol sonskyn, alwyne, dolfyne, skulpies en see riwwe.  Branderplankryers en besoekers vind dit moeilik om hierdie pragtige idilliese paradys vol pret te verlaat.

Nie net is daar soveel branderplank winkels nie maar ook ook ‘n lokale handwerk industrie.  Hierdie bedrywige dorp grens aan beide kante aan natuur reservate en riviere.  Die Kabejou en Seekoei mondings en strandmere huisves menige water voëls en is ideaal vir water sport soos kanovaart, “boardsailing”, “kitesurfing” en visvang.  

Hier is ook ‘n Kabeljou Natuur Reservaat.  Dit is ‘n deurloop reservaat bekend aan vissermanne vir hul wye verskeidenheid vis soorte.  

J’Bay is ook beken vir ‘n wye verskeidenheid seekos en kalamarie.  Hier is ‘n wye verskeidenheid restaurante soos Ninas, Walskipper, sowel as ‘n verkeidenheid mikro-brouerye.

Jeffreys Baaie het ‘n Super Spar, Fountains Winkel sentrum met Pick ‘n Pay en Woolworths,  Equinox winkel sentrum met Checkers. Jeffreys het ‘n Polikliniek (hospitaal) met fasiliteite en ‘n apteek.

Ten volle gemeubileerd


Self Sorg


1 x Queen

1 x dubbel bank bed

1 x enkel

 

Tot 5 mense



1: Bad, stort, toilet


Privaat ingang

Gallery

Ten volle gemeubileerd


Self Sorg


2 x Dubbel

1 x slaap bank

 




Maks 5 mense




2 (1 + en-suite)



Ja

Gallery

GypsyST

Hierdie moderne eenheid met ongelooflike uitisig is in sentraal Jeffreys baai gelee.  Naby die Blue Flag Beach, winkels, restaurante ens.  Asemrowende uitsit!!!

WiFi op versoek.  

Ten volle gemeubileerd


Self Sorg


1 x dubbel

2 x enkel

 




Maks 4 mense





1



Veilige parkering 1 voertuig

Gallery

GypsyVR

Pragtige 2 slaapkamer eenheid ment uitmuntende uitsig!  

 

Gypsy TD -  Jeffreys Baai: Kontak: 0829004797

See uitsig: Ja, asemrowende uitsig

Loop afstand vanaf see, restaurante en winkels:  5 min

Ongelooflike uitsig oor Super Tubes, Wereld beroemde branderplank strand.  In seisoen kan dolfyne en walvisse gesien word vanaf die privaat dek.

Akkomodeer:  5 gaste. 2 kamers.  1ste kamer- 1 x queen + 1 x enkel, 2de  kamer - 1 x dubbel slaap bank

Sean & Collette lsien uit daarna om u terwelkom in hul slefsorg eenheid met asemrowende uitisg.  Grondvloer eenheid met aparte ingang met ‘n kort stel trappe.  Stap afstand vanaf die wereld bekende strande en restaurante. Dolphin Beach blue flag swem strand is 2.5km weg..  The Deck is ideaal vir ‘n paartjie of ‘ gesin van 5.Reelings kan getref word indien u daaglikse skoonmaak dienste wil he..


Ten volle gemeubileerd


Self Sorg


1 x queen, 2 x dubbel,

4 x enkel


 

Maks 10 mense



2 en-suite + 1


4 voertuie veilige parkering

Gallery

GypsySP H

See uitsig: Ja

Ten volle uitgeruste 4 slaapkamer huis met swmbad en 2de verdieping onthaal area.  Ekstra woonstel kan gehuur word saam met die huis.  

Fully Furnished


Self Catering


1 x double, 2 x single


 


Max 4 people




1



Outside

Gallery

GypsySP F

Oop plan woonstel met kombuis en badkamer.  Swembad en tuin word gedeel met hoof huis.  

Ten volle gemeubileerd


Self Sorg


1 x dubbel, 1 x enkel


 



Maks 3 mense




1



Buite parkering

Gallery

Gypsy C19

Klein 40m2 skoon, basiese begroting studio met pragtige see uitsig, swembad en tuin agter die erf.  

Ten volle gemeubileerd


Self Sorg


2 slaapkamer, 1 x queen, 2 x ¾ beddens

 




Maks 4 mense




1



Buite

Gallery

Gypsy SB

Stylvolle 2 slaapkamer woonstel met se uitig,  

Ten volle gemeubileerd


Self Sorg


2 dubbel beddens + tri bunk


 


Maks 7+ mense




2 + 1 en-suite



Veilige parkering

Gallery

Gypsy CS H

Hierdie hout-raam huis spog met ‘n ongelooflike uitsig van Super Tubes en is naby die winkels en restaurante.

Gypsy VH


Asemrowende ten volle gemeubileerde villa.  Spog met pragtige groot kombuis, boonste onthaal area met ongelooflike 180 grade see uitsig!

Ten volle gemeubileerd


Self Sorg



2 enkel + slaap bank


 


Maks 3 mense




Toilet en stort



Veilige parkering

Gallery

Gypsy CS F

Grondvloer woonstel van hoof hout-raam huis.  Pragtige uitsig!  

Ons het eiendomme in  Jeffreys Baai, Port Elizabeth, Oos London, Wilde Kus, Mosambiek, Tuin Roete en Kaapstad.  Kontak ons vir meer inligting.


Kontak ons!

Ten volle gemeubileerd


Self Sorg


3 slaapkamer (en suite): 1 x dubbel + 2 x enkel + 3 x enkel, 2 x matrasse

 



Maks 6 + 2 mense




3 x en-suite, 1 x gaste toilet



Buite

View our  Reviews

Gypsy COTB


Toegevou in die stil pragtige voorstad van Humewood, wag hierdie vakansie woning vir die moee reisiger met warm ontvangs en ontspanne wegbreek na die see.  Gelee 3km vanaf  Port Elizabeth Internasionale lughawe.
‘n Aangename stappie vanaf  Blue Flag Beaches & prominenete  Shark Rock Pier.
‘n 35 min reis vanaf Addo Elephant Park, suid hek.


Ten volle gemeubileerd


Self Sorg


2 slaapkamer , 3 beddens









 


Maks 4 mense



2 Private baddens





Gratis parkering

Let op

Ons is trots om die netjies skoon vakansie verblyf te waarborg.  Dus word daar ‘n verpligte eenmalige fooi gevra vir na u veblyf.  Dit sluit beddegoed en algemede skoomaak fooi in.  

Kliente besprekings navraag Kliente besprekings navraag Kliente besprekings navraag Kliente besprekings navraag Kliente besprekings navraag Kliente besprekings navraag Kliente besprekings navraag Kliente besprekings navraag Kliente besprekings navraag Kliente besprekings navraag